Tuisblad
RENTMEESTERSKAP
1 Korintiërs 3:22 & 23: "Alles behoort aan julle, maar julle behoort aan Christus en Christus aan God."
GEESTELIKE GROEI
Baie welkom by ons nuwe webtuiste. Ons hoop dat jy dit interessant sal vind. In die komende dae en weke gaan daar nog vele uitbreidings bykom. So wees geduldig met die groeipyne vir die nuwe formaat. Indien jy enige probleme ondervind gebruik asb die webmeester epos skakel hieronder en stuur ons gerus 'n epos.

